Verfraai en beveilig
|
Vensterplakkers ("Stick-ons") |
|
|
- Produklys
- Skoenlappers (Stel van 6 — Ekstra klein)
- Skoenlappers (Stel van 3 in Pastelle — Klein, Medium en Groot)
- Blomme (Stel van 3 in Pastelle)
- Feetjies (Stel van 2 in Pastelle)
- Hartjies (Stel van 3 in Pastelle)
- Dolfyne (Stel van 3 in Bloue/Aqua)
- Seesterre (Stel van 3 in Bloue/Aqua)
- See-tema (Stel van 3 in Bloue/Aqua) (2
seeperdjies en 1 skulp)
- Seeskulpe (Stel van 3 in Bloue/Aqua)
- Plaasdiere (Stel van 3 Helder)
- Wilde diere (Stel van 3 Helder)
- Karretjie (Stel van 3 Helder)
- Vliegtuie (Stel van 3 Helder)
- Treine (Stel van 3 Helder)
- Insekte (Stel van 3 Helder)
|

Wat moet ek doen as ek van die pragtige produkte wil bestel?
- Dit is baie maklik om te bestel. Verskaf
net u bestelling en besonderhede op die
Bestelvorm en stuur aan Décor
Dreams.
- Vir meer inligting oor die huidige pryse, u
bestelling, of ander vrae, stuur 'n Inligtingsversoek. Ons sal met graagte hulp lewer as daar verder
navrae is. 'n Epos-brosjure is ook beskikbaar, met ons allernuutste produkte en
pryse,
asook kennisgewings van uitverkopings, spesiale aanbiedings en afslagpryse.
|


 |
Ons werf tans bemarkers, winkels en groothandelaars om ons produkte te
bemark in al die dele van Suid-Afrika asook in ander wêrelddele. Ons hoor
graag van besighede, in byvoorbeeld Australië, Nieu-Seeland, Amerika,
Kanada, Duitsland, Nederland, Brittanje, Frankryk en so meer. Stuur
asseblief u besonderhede op die Inligtingsversoek en ons kom so
gou moontlik met u in aanraking. |

| |














|