Moeg gesoek na mooi helder
terugbinders?
Décor Dreams het
'n besondere en groot verskeidenheid!
|
Terugbinders en Klampe |
|
|
|

Vliegtuig |

Kar |

Boot |
|
 Ruimteman |

Ruimtetuig |

Lighuis |
|

Koei |

Vark |

Skaap |
|

By |

Skoenlapper |

Naaldekoker |
|
 Wurm (Kleur Oranje) |

Wurm (Kleur Geel) |

Dolfyn |
|
 Vis |

Kameelperd |

Leeu |
|

Zebra |

Teddie |

Ster |
|

Ster (Multi-kleur) |

Blom |

Feetjie |
|

Feetjie op die maan |
|
|
| Alle Terugbinder-ontwerpe is ook beskikbaar in deur-of kasknoppe. Hakies
of klampe is ingesluit. Terugbinders is beskikbaar in pare of enkel. |

Wat moet ek doen as ek van die pragtige produkte wil bestel?
- Dit is baie maklik om te bestel. Verskaf
net u bestelling en besonderhede op die
Bestelvorm en stuur aan Décor
Dreams.
- Vir meer inligting oor die huidige pryse, u
bestelling, of ander vrae, stuur 'n Inligtingsversoek. Ons sal met graagte hulp lewer as daar verder
navrae is. 'n Epos-brosjure is ook beskikbaar, met ons allernuutste produkte en
pryse,
asook kennisgewings van uitverkopings, spesiale aanbiedings en afslagpryse.
|


 |
Ons werf tans bemarkers, winkels en groothandelaars om ons produkte te
bemark in al die dele van Suid-Afrika asook in ander wêrelddele. Ons hoor
graag van besighede, in byvoorbeeld Australië, Nieu-Seeland, Amerika,
Kanada, Duitsland, Nederland, Brittanje, Frankryk en so meer. Stuur
asseblief u besonderhede op die Inligtingsversoek en ons kom so
gou moontlik met u in aanraking. |

| |














|