Sagte lig vir sagte drome
|
Lampe |
|
|
|

Feetjie op die Maan |

Kasteel (Groot) |

Kasteel (Medium) |
|

Baba op ‘n bal |

Lighuis |
|
|
Naglampe skep nie net 'n heerlike rustige atmosfeer nie maar is ook baie
oulike geskenke.
Die elektiese bedrading is ingesluit en geïnstalleer.
|

Wat moet ek doen as ek van die pragtige produkte wil bestel?
- Dit is baie maklik om te bestel. Verskaf
net u bestelling en besonderhede op die
Bestelvorm en stuur aan Décor
Dreams.
- Vir meer inligting oor die huidige pryse, u
bestelling, of ander vrae, stuur 'n Inligtingsversoek. Ons sal met graagte hulp lewer as daar verder
navrae is. 'n Epos-brosjure is ook beskikbaar, met ons allernuutste produkte en
pryse,
asook kennisgewings van uitverkopings, spesiale aanbiedings en afslagpryse.
|


 |
Ons werf tans bemarkers, winkels en groothandelaars om ons produkte te
bemark in al die dele van Suid-Afrika asook in ander wêrelddele. Ons hoor
graag van besighede, in byvoorbeeld Australië, Nieu-Seeland, Amerika,
Kanada, Duitsland, Nederland, Brittanje, Frankryk en so meer. Stuur
asseblief u besonderhede op die Inligtingsversoek en ons kom so
gou moontlik met u in aanraking. |

| |














|