Geskenke
Iets spesiaals vir 'n baie
spesiale jong dametjie
|
Geskenke |
|
|
|

Haarrekkie met skoenlapper |

Potlode met vere |

Armband en ring |
|

Kraalfeetjie (Medium) |

Fotorame
Kleur: Pienk. Klein en Medium |
|
|
|

Wat moet ek doen as ek van die pragtige produkte wil bestel?
- Dit is baie maklik om te bestel. Verskaf
net u bestelling en besonderhede op die
Bestelvorm en stuur aan Décor
Dreams.
- Vir meer inligting oor die huidige pryse, u
bestelling, of ander vrae, stuur 'n Inligtingsversoek. Ons sal met graagte hulp lewer as daar verder
navrae is. 'n Epos-brosjure is ook beskikbaar, met ons allernuutste produkte en
pryse,
asook kennisgewings van uitverkopings, spesiale aanbiedings en afslagpryse.
|


 |
Ons werf tans bemarkers, winkels en groothandelaars om ons produkte te
bemark in al die dele van Suid-Afrika asook in ander węrelddele. Ons hoor
graag van besighede, in byvoorbeeld Australië, Nieu-Seeland, Amerika,
Kanada, Duitsland, Nederland, Brittanje, Frankryk en so meer. Stuur
asseblief u besonderhede op die Inligtingsversoek en ons kom so
gou moontlik met u in aanraking. |

| |











|