Pragtige tooisels vir klein Prinsessies
Fyntjies en elegant
|
Pragtige tooisels
vir dogterjies |
|
|
|

Haarrekkie met skoenlapper |

Haarband ("Alice band") |

Haarbande |
|

Haarknippie met skoenlapper of blomme |

Haarknippies:
(2 in pakkie) alfabetdekor bv. blommetjie, skoenlapper, hartjies,
ens. |

Haarrekkie met skoenlapper |
|
|

Wat moet ek doen as ek van die pragtige produkte wil bestel?
- Dit is baie maklik om te bestel. Verskaf
net u bestelling en besonderhede op die
Bestelvorm en stuur aan Décor
Dreams.
- Vir meer inligting oor die huidige pryse, u
bestelling, of ander vrae, stuur 'n Inligtingsversoek. Ons sal met graagte hulp lewer as daar verder
navrae is. 'n Epos-brosjure is ook beskikbaar, met ons allernuutste produkte en
pryse,
asook kennisgewings van uitverkopings, spesiale aanbiedings en afslagpryse.
|


 |
Ons werf tans bemarkers, winkels en groothandelaars om ons produkte te
bemark in al die dele van Suid-Afrika asook in ander węrelddele. Ons hoor
graag van besighede, in byvoorbeeld Australië, Nieu-Seeland, Amerika,
Kanada, Duitsland, Nederland, Brittanje, Frankryk en so meer. Stuur
asseblief u besonderhede op die Inligtingsversoek en ons kom so
gou moontlik met u in aanraking. |

| |











|