Pragtig en maklik om te gebruik!
|
Deur- en
Kasknoppe |
|
|
|

Skoenlapper |

Teddies wat sit |

Liewenheersbesie |
|

Feetjie |

Feetjie op die Maan |

Feetjies |
|

Blom en sterre |

Ruimtester |

Seester |
|

Teddie |

Leeu |

Verskeidenheid |
| Alle deur- of kasknop-ontwerpe is ook beskikbaar in bypassende terugbinders. Kas- of deurknoppe kan ook gebruik word as muurversierings. Die skroewe
word net weggelaat en die versierings word met dubelkantige gom vasgelym.
|

Wat moet ek doen as ek van die pragtige produkte wil bestel?
- Dit is baie maklik om te bestel. Verskaf
net u bestelling en besonderhede op die
Bestelvorm en stuur aan Décor
Dreams.
- Vir meer inligting oor die huidige pryse, u
bestelling, of ander vrae, stuur 'n Inligtingsversoek. Ons sal met graagte hulp lewer as daar verder
navrae is. 'n Epos-brosjure is ook beskikbaar, met ons allernuutste produkte en
pryse,
asook kennisgewings van uitverkopings, spesiale aanbiedings en afslagpryse.
|


 |
Ons werf tans bemarkers, winkels en groothandelaars om ons produkte te
bemark in al die dele van Suid-Afrika asook in ander wêrelddele. Ons hoor
graag van besighede, in byvoorbeeld Australië, Nieu-Seeland, Amerika,
Kanada, Duitsland, Nederland, Brittanje, Frankryk en so meer. Stuur
asseblief u besonderhede op die Inligtingsversoek en ons kom so
gou moontlik met u in aanraking. |

| |














|