Alfabetletters
Dekoratief en opvoedkundig in mooi en helder
kleure
|
Alfabetletters |
|
|
|

Alfabetletters Pastelle |

Alfabetletters (Helder) |
|
|
Alfabetletters het ooglopend opvoedkundige waarde, maar dien ook as
versiering in die kleuter- of babakamer. Die letters kan versier word met Décor Dreams
se veelsydige en groot reeks Alfabetdekor.
|
Pastel of helder kleure vir
pragtige versierings
|
Alfabetdekor |
|
|
|

Alfabetdekor (Pastelle) |

Alfabetdekor
(Helder. Verskeie stelle) |

Alfabetdekor (Karretjies) |
|
Alfabetdekor het verskeie gebruike. Die Alfabetdekor was aanvanklik
ontwerp vir versiering van Alfabetletters. Gewoonlik as letters beskikbaar is in winkels, is dit die bont geverfde
letters.
Décor Dreams maak letters een kleur met 'n verskeidenheid vormpies om van
te kies vir versiering. Die kind of versierder kan dan self besluit watter
versierings hulle wil gebruik. Met ander
woorde, persone kan hul eie letters versier soos hulle daarvan hou. Pastel
en helder kleure is beskikbaar.
Alfabetdekor kan ook as muurversiering aangewend word. Onderwysers en leerlinge gebruik ook
Alfabetdekor vir skoolprojekte.
|

Wat moet ek doen as ek van die pragtige produkte wil bestel?
- Dit is baie maklik om te bestel. Verskaf
net u bestelling en besonderhede op die
Bestelvorm en stuur aan Décor
Dreams.
- Vir meer inligting oor die huidige pryse, u
bestelling, of ander vrae, stuur 'n Inligtingsversoek. Ons sal met graagte hulp lewer as daar verder
navrae is. 'n Epos-brosjure is ook beskikbaar, met ons allernuutste produkte en
pryse,
asook kennisgewings van uitverkopings, spesiale aanbiedings en afslagpryse.
|


 |
Ons werf tans bemarkers, winkels en groothandelaars om ons produkte te
bemark in al die dele van Suid-Afrika asook in ander wêrelddele. Ons hoor
graag van besighede, in byvoorbeeld Australië, Nieu-Seeland, Amerika,
Kanada, Duitsland, Nederland, Brittanje, Frankryk en so meer. Stuur
asseblief u besonderhede op die Inligtingsversoek en ons kom so
gou moontlik met u in aanraking. |

| |














|